Tuesday, January 18, 2011

Plaas Werf Shoot Part_II

Hier is die laaste van die Plaas Werf Photo shoot foto's.
Ek wil net dankie se aan my helpers, Adri Putter - Dankie vir die beligting, Jolandi Hanekom - Dankie dat jy my stoel agter my aan gedra het!, Tanja Hanekom - Dankie dat jy die honde onder ons voette uit gehou het, en vir die 2de shoot se beligting! En laaste 'n GROOOOOOOOOT Dankie aan Biancha Alberts, my model. Ek sal jou DEFINITIEF weer in die toekoms gebruik vir 'n shoot. Dankie dat jy so nice saam gewerk het en dat jy so pragtig is! Jy was regtig 'n ster gewees!
Hier onder is die foto's, Enjoy!

Ek vat so 'n bietjie van 'n breuk van foto's neem, klasse begin en die biblioteek is my voorland. Hou my blog maar gereeld dop vir nuwe dinge. Daar is altyd iets nuuts met my! Tot Later!

I am taking a bit of a break, classes starts again and it's full steam ahead again. Please keep an eye on my blog for new stuff. There is always something new with me! Till Later!



























No comments :

Post a Comment